Fochville Akkommodasie by Fochville Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Fochville Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Fochville Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Diana S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S
Saam met vriende

Fabulous.

Ons was aangenaam verras met die plekkie, veral met die prys. Die ontvangs was hartlik en die kamers baie netjies, skoon en ruim. Badkamers het aan alle vereistes voldoen.

Barbara L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We found the Fochville Guesthouse to be very comfortable, spotlessly clean and we were welcomed by the very friendly staff.

We were very satisfied with the way in which our booking was handled. We found the Fochville Guesthouse to be very comfortable, spotlessly clean and we were welcomed by the very friendly staff. We also found it to be nice and quiet. We will certainly make use of this guesthouse again should the need arise.

Jakes J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was hartlik en voortreflik.

Wat ek graag sal wil aanbeveel is die volgende. Neem kennis dis 'n nuwe gastehuis. 'n Aircon of behoorlike waaier - ons kamer was baie warm en die dakwaaier het bittermin verskil gemaak. Dat bedlampies aangebring sal word - ons moes op die bed klim om die lampie se toutjie te trek vir lig en weer vir die afsit. Verder heel beïndruk.

Fochville Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jakes.

Ek sal aandag aan die bedlampies gee.

Daar is wel kamers met lugversorgers. Met jul volgende besoek vra spesifiek daarvoor sodat ons 'n regte plasing kan doen.

Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Groete
Fochville Guesthouse

Fochville Guesthouse
Dorothy S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Uiters vriendelike en fantastiese mense. 'n Tipiese home-away-from-home-ervaring. Luukse ontbyt en lieflike kamers. Wonderlike gasvroue. 10/10 vir seker. Ons sal terug wees.

Lezanne M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjiese verblyf. Baie goeie waarde vir geld.

Fochville Guesthouse is baie netjies en goed geleë. Ek sal hul vir seker aanbeveel, ons het baie lekker gekuier.

Fochville Guesthouse's terugvoer

Dankie Lizanne. Hoop ons sien jul weer vorentoe.

Fochville Guesthouse
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahliastraat 2, Fochville, 2515, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABB6YbSpGnN5D0A8rUpalIjnEsEh43HHKq1NpUBDtJa7hm5qc2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Dahlia Street Fochville 2515 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.478374 27.493578
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za