Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteintjiesberg Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Fonteintjiesberg Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Veronica B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

Baie lekker en rustig gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colm H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colm H
Gesin met klein kinders

Beautiful views of the Rawsonville area, nice walks and good wine.

The host was excellent, view was so beautiful. Perfect for little kids. Plenty of nice quiet wine farms around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasvrou, plek is netjies, skoon en alles wat nodig is, geen hassle!

Ek het heerlik gebly, die omgewing met sy berge is besonders. Altyd 'n voorreg om te kan reis in SA!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig as jy net nêrens heen wil gaan nie, en baie om te sien as jy wil rondrit.

Wat 'n stunning plek! 5-ster interior en 5-ster view oor die berge. Lekkerste beddens en beddegoed. Beautiful area met die mooiste wynplase om te besoek. Die jacuzzi was 'n groot bederf. Kry dalk harde hout by die garage om die bad lekker vinnig en lank kokend warm te hou. Anita is 'n goeie host en het ons 'n paar tips gegee oor wat om in die omgewing te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig en weg van die stad se gejaag.

'n Lieflike huis met 'n heerlike kuierstoep. Die kamers is ruim en die gasstoof was 'n bonus tydens beurtkrag. Anita was vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Gesin met tieners

Peaceful, comfortable and beautiful views.

We loved our stay! It is peaceful with amazing views and we loved sitting in the (Boere jacuzzi) at night, looking at the stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

Ideal place to relax and socialise.

Comfortable with a dining area that encourages you to get together. Spacious and well equipped with a great view of the valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f192e3f983149947d0d920fc90a6d131fbd4d545ef91976d8125ed9133ef61ae75a8d28a9d9ee2df6038d79187c2f41dc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Waaihoek Breederivier 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.574093393855 19.309843372146
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem