Fore's Luxurious
Beskrywing
Hierdie eenheid is vir selfsorg ontwerp en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n gemaklike koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Verder is daar ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 sowel as 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die skuifdeur lei na 'n beskutte balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is vir selfsorg ontwerp en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, elk met 'n gemaklike koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en'n stort en daar is 'n stort in die tweede badkamer. gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus is. Verder is daar ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 sowel as 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die skuifdeur lei na 'n beskutte balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
119 Walton Road, Umthunzi View Carlswald Estate Ext 33, Midrand, 1687, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang