Foreshore Place 1105
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1105 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Kaapstad se middestad, is Foreshore Place 1105 'n luukse woonstel omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gebou se sake-sitkamer en eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Iziko Bo-Kaap Museum 1.1 km weg, die Lion's Head-staproete is 4.7 km weg, en Milton Beach is 4.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 1105 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1105 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang