Foreshore Place 1611
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Riebeek street, 1611 Foreshore Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Foreshore Place 1611 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die hartjie van Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die stad en die ikoniese Tafelberg.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 2 Riebeek street, 1611 Foreshore Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Riebeek street, 1611 Foreshore Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang