Forest Cottage @ Plaisir Estate
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Forest Cottage @ Plaisir Estate is in Simondium, sowat 9,4 km vanaf Boschenmeer-gholfbaan, geleë en bied 'n rustige verblyfervaring aan gaste.
Forest Cottage @ Plaisir Estate is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n lieflike bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale tafel met stoele. Verder het die kombuis 'n knus kaggel en lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en die volle DStv-pakket, asook ander stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike buite-area met stoepmeubels en 'n braai-area. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite wat gaste in die area kan geniet soos voetslaan, fietsry, bergfietsry, visvang en wynproe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang