Forest Cove
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay - friendly service.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Forest Cove se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Leon en Tine
Martie D - Feb 2024
Algehele gradering
Mooiste blyplek omring deur pragtige bome en plante. Vir seker kan ons dit aanbeveel.
Nick V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Forest Cove se terugvoer
Dankie, Nick. Bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Tine
Mia B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Conré G - Des 2023
Algehele gradering
'n Lekker stil/rustige atmosfeer om in te ontspan vir 'n vakansie!
Rose H - Des 2023
Algehele gradering
Happy.
Forest Cove se terugvoer
Thank you, Rose. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Regards, Tine
Ronel G - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon, en naby, maar ver genoeg van die dorp af.
Forest Cove se terugvoer
Baie dankie, Ronel. Bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Tine.
Cassidy Amber D - Des 2023
Algehele gradering
Liefdevol vriendelik netjies en bje rustag.
Forest Cove se terugvoer
Dankie, Cassidy
Ons is bly julle het dit geniet.
Tanya V - Okt 2023
Algehele gradering
Cozy cottage.
Forest Cove se terugvoer
Dankie, Tanya.
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete - Tine
Adel S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, die gasvrou was baie angenaam.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap