Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Dawn Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Forest Dawn Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leonie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B
Saam met vriende

Lieflik, gerieflik.

Ons is mal oor Forest Dawn en sal elke jaar teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met vriende

Beste kuierplek by Dullies!

Baie goed geleë, naby genoeg aan Dullstroom en ver genoeg vanaf als vir lekker plaas-stilte. Groot huis en baie slaapplek, baie skoon en netjies. Ons mag twee klein Jack Russels saamgebring het (vra eers) en as hul kon skryf oor al hul ervaringe, dan was daar nie genoeg plek hier nie! Beste plek in Dullies! Soos Arnold sou sê: "I'll be back".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco K
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Ons het net een aand oorgeslaap maar dit was baie lekker. Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Dawn Lodge se terugvoer

Baie dankie Franco.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Lodge groete

Christa

Forest Dawn Lodge
Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lunsklip Plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe538995ea173893636f818acd8ce8d22f257312c7babf4535fede28ff1737dc2560fd94ca799eef63b09ed2ef411e53ef3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense 3 5 1 5 Farm Lunsklip Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336785784741 30.158347164872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem