Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Marlein V - Des 2023
Algehele gradering
Too short, I will go back.
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
'n Plek van rus en vrede in die pragtigste natuurskoon.
Forest Edge se terugvoer
Dankie vir julle resensie en ondersteuning Johan, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het weer kom kuier en dit so baie geniet. Moet nie weer 20 jaar wag nie julle.
Koos S - Mrt 2023
Algehele gradering
Drie-dag besoek saam met my vrou.
Forest Edge se terugvoer
Baie Dankie vir julle ondersteuning en resensie Koos, ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle het Forest Edge en die Knysna woud so baie saam met ons geniet.
Wat die stukkie grondpad aan betref, ons het dit geraporteer aan die Provinsiale Paaie Dept en hullle werk daaraan om dit reg te maak na die erge reens en verspoelings wat ons so paar weke terug gehad het.
Lena H - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rustigheid en stilte in 'n lieflike huisie met alles wat 'n mens benodig.
Lees meerForest Edge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en ge-detaileerde terugvoer Lena. Ons waardeer jou ondersteuning opreg. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te verwelkom by ons woud paradys.
Vriendelike Woud Groete.
Mareli S - Des 2021
Algehele gradering
Incredible peace and tranquillity. A piece of paradise. Enormously recommended.
Forest Edge se terugvoer
Thanks for the kind words and your support Lelani. We’re SO happy that you guys had such a good time with us in the Knysna forest. Hope to welcome you guys back soon.
Daniel K - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxing break away weekend at Forest Edge .
Forest Edge se terugvoer
Thanks for the kind words and review Julian,
We're so happy that you guys had a good time with us here in the Knysna forest and we can't wait to welcome you back. Kind forest greetings.
Amanda B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing met paddas wat kwaak saans en voëls wat kwetter bedags. Lafenis vir die siel.
Forest Edge se terugvoer
So bly julle het in geheel julle besoek aan ons geniet. So jammer oor die ongerief ivm met die bed. Ons het die reeds aangespreek en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons woud paradys.
Vihaan J - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Forest Edge se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Vihaan, ons is so bly dat julle lekker by ons woud paradys gekuier het. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Edward R - Nov 2020
Algehele gradering
Tranquillity and privacy far from the madding crowd.
Forest Edge se terugvoer
Thank you Edward, it was our pleasure to host you guys at our magical forest retreat. Hope to welcome you guys back in the near future.
Euodia R - Okt 2020
Algehele gradering
Dis OK.
Lees meerForest Edge se terugvoer
Hi Euodia, ek is SO jammer dat julle net 'n "OK" tyd by ons gehad het - dit is SUPER belangrik vir ons dat al ons gaste 'n ongelooflike tyd saam met ons in die Knysna Woud het. Ons waardeer jou eerlike terugvoer ongelooflik. Ek sal 'n dringende vergadering met die bestuur span roep om al die items wat jy aangeraak het onmiddelik aan te spreek. Julle ervaring van Forest Edge is definitief nie op die standaard wat ons vir ons self stel nie. Aanvaar asseblief my nederige omverskoning.
Vriendelike Woud Groete,
Danie
Cindy A - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in 'n pragtige stil en rustige omgewing.
Forest Edge se terugvoer
Dankie Cindy,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons woud paradys te kon verwelkom.
Evert B - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer terugkom.
Forest Edge se terugvoer
Groot plesier Evert - dit was ons voorreg om julle by ons woud paradys te kon verwelkom. Ons sien uit daarna om julle vriende ook te kan ontmoet. Sien julle binnekort.
Vriendelike Woud Groete,
Danie & die res van die Forest Edge Spannetjie
Christina J - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Forest Edge se terugvoer
Hi Christina, baie dankie vir jou review en julle volgehoue ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor julle het weer lekker by ons gekuier. Ons verskaf 'n gratis bottel gefiltreerde reen water in julle yskas, julle kan elke dag vra vir 'n vars bottel, ons help graag.
Vriendelike Woud Groete.
Danie & die res van die spannetjie.
Hazel B - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful hideaway in nature close to Knysna.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike wegbreek in die natuur naby Knysna.
Ons het altyd 'n lekker tyd by Forest Edge gehad. Die houthuisies is lieflik knus, privaat, en tog is daai baie spasie om te ontspan. Die klein goedjies soos die hangmat op die stoep en die buitestort is wonderlik. Ons sal elke jaar teruggaan as ons kon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Forest Edge se terugvoer
Thanks Hazel, we would love to welcome you guys back to Forest Edge. Till we meet again. Danie & the rest of the team.
Lianie D - Jul 2017
Algehele gradering
Unieke ervaring in die pragtige natuur.
Forest Edge se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Lianie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Danie en die res van die Forest Edge spannetjie
Beverley-anne S - Apr 2017
Algehele gradering
Truly peaceful, relaxing and total bliss.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarlik rustig, ontspanne en salig!
'n Wonderlike plek om die natuurskoon te beleef en jouself te vind. Was lekker om op die gras te lê en na die sterre te kyk. Alles was net wonderlik. Mal oor die manier waarop hul die ekstra myl loop om die natuur te bewaar. Sal weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Forest Edge se terugvoer
Thank you for the kind words Beverley, we look forward to welcoming you guys back. All the best till we meet again.
Danie and the rest of the Forest Edge Team.
Sandra P - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtig, rustig, ontspannend.
Forest Edge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Sandra, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle by ons woud paradys te kon verwelkom, ons is baie bly dat julle dit so baie geniet het en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Danie en die res van die Forest Edge spannetjie
Pieter M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie geniet!
Forest Edge se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer Pieter, dit was heerlik om julle by ons te kon verwelkom, julle is altyd welkom by ons Woud Paradys. Volgende keer bring sommer die hele familie saam.
Lynette C - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Forest Edge se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Lynette, dit was ons voorreg om julle te kon verwelkom by Forest Edge en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons Woud Paradys.
Danie, Amanda, Dries en Susan.
Andra K - Apr 2015
Algehele gradering
Lieflike goed toegeruste huisies in ongelooflike area.
Forest Edge se terugvoer
Hi Andra, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2015 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring selfs nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.
Groete,
Danie
Monica D - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Forest Edge se terugvoer
Hi Monica, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2014 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring selfs nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.
Groete,
Danie
Lezelle V - Jun 2013
Algehele gradering
Dit was in een woord
Forest Edge se terugvoer
Hi Lezelle, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2013 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring selfs nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.
Groete,
Danie
Lukas G - Sep 2011
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige blyplek
Forest Edge se terugvoer
Hi Lukas, baie dankie vir die great resensie wat jy in 2011 vir Forest Edge gegee het. Ons het baie hard gewerk om die ervaring self nog beter te maak. Hopenlik kan ons julle binnekort weer terug verwelkom by ons Woud Paradys.
Groete,
Danie
Graham H - Des 2010
Algehele gradering
Excellent facility in a prime location close to all type of activities
Forest Edge se terugvoer
Thanks for the great review Graham, we would love to welcome you back to Forest Edge, we have been working hard on making it even a better experience for all. See you soon.
Danie
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap