Pick your preferred language

English

Afrikaans

+74
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas-gholfbane, 'n strandmeer, woude, voetslaanroetes en ander doendinge. Dit is die ideale plek vir gaste wat hou van voetslaan, hardloop, swem en visvang. Let asb. op dat daar grondpaaie op pad na die instansie is.

Verblyf word in 3 luukse kothuise en 2 standaardkothuise aangebied. Die luukse- en standaardkothuise is vir selfsorggebruik toegerus en is perfek vir 'n gesin van 4.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die woud verken met wonderlike stap- en fietsryroetes, rotspoele en pragtige piekniekplekke. WiFi is slegs in die ontvangsarea en die 3 luukse kothuise beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide toere en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heinrich K
Gesin met tieners
5.0
Lekker in die woud, stil en rustig. Baie voëls. Sien sterre.
Des 2025
Riana B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustige en netjies. Heerlik gekuier. Baie rustig, netjies en eienaars en werknemers baie behulpsaam en vriendelik.
Okt 2025
Annelie M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede in hoofletters! Was baie lekker en die padda sang was fantasties. Sien sterre.
Feb 2025
Andrew K
Gesin met tieners
4.4
Great. Lovely - the fireplace was great for cold nights. The outdoor shower was a nice feature, even in winter (as long as it's not rai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marlein V
Saam met vriende
5.0
Too short, I will go back. I will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Farm 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46Evm8aUoIU8inOjt0JYuzlf0fbwxOhZO2mCbwzLc0DRgn9Ze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm 118 Bibby's Hoek, Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.929206920166 22.940804958343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang