Forest Valley - Blue Sky Ultimate Honeymooner
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Valley - Blue Sky Ultimate Honeymooner bied vierster-selfsorgverblyf in Knysna, Wes-Kaap en is in die Rheenendal-omgewing geleë. Hierdie area is vir sy skilderagtige roetes, bergfietsry, voetslaanroetes, branderplankry, ikoniese besienswaardighede, soos die Tuinroete, Buffelsbaai, veerbote en pragtige uitsigte bekend. Hierdie verblyf is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n wittebrood soek of uit die stadsgewoel wil ontsnap. Daar is 'n kragopwekker vir tydens beurtkrag tussen 16:00 en 22:00 in die winter en van 18:00 tot 22:00 in die somer.
Dié kothuis het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n spabad. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiF.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, Nespresso-masjien, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n tafel met stoele met sitplek vir 2 gaste.
Daar is 'n toegeboude balkon met ekstra buitesitplek en 'n gasbraai. Die eenheid spog met 'n Jacuzzi en 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 144
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap