+44
Selfsorg in Denneoord

Forever & Always Studio Apartment

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Dennegeur Avenue, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Forever & Always Studio Apartment bied gerieflike, gehalte-oornagverblyf in George. Hierdie eenheid vorm deel van die eienaar se hoofhuis, maar het 'n aparte ingang.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed wat kan uittrek en 'n matras geskik vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n klein platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbytarea met kombuistoerusting. Die leefarea het lugversorging, 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is 'n klein stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Daar word van sonkrag gebruik gemaak sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Linda D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons was hartlik verwelkom en het alles gevind wat ons nodig het en meer in die eenheid. Die rustigheid en natuurskoon was 'n bonus. Die br...
Sien meer
Jan 2026
Corlia-Maree L
Saam met lewensmaat
5.0
I would definitely book it again. Really cozy and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Henro P
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect stay at an affordable price. We had a wonderful stay and the owners are very friendly and helpful. The apartment is well wort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Anneke C
Saam met vriende
4.8
Heerlik ontspan in pragtige omgewing. Ons het 'n heerlike naweek gehad in George, die verblyf was heerlik, en alles wat ons nodig gehad het, was daar ...
Sien meer
Sep 2025
Andre D
Besigheidsreis
4.8
Ek het 'n vriendelike ontvangs ervaar, en die verblyf was skoon, netjies en ge. Ek het 'n vriendelike ontvangs ervaar, en die verblyf was skoon, netji...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ELMARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Dennegeur Avenue, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forever & Always Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

13 Dennegeur Avenue, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9bae1e6f04027e8a7e88bf350d175031a4c59782ec6771e79cee4997a2e737a0a4c0583c250bb5b62132a1969118506be8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 13 Dennegeur Avenue Denneoord 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93914204782 22.473334025166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang