Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forgotten Highway Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tesna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Puik. Ek het onlangs 'n blyplek besoek wat al my verwagtinge oortref het. Die verblyf was eenvoudigweg uitsonderlik en ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Die akkommodasie was buitengewoon skoon en goedversorg, met 'n oog vir die kleinste detail. Die atmosfeer was rustig en ontspannend, wat dit die perfekte plek gemaak het om weg te breek van die alledaagse gejaag. Die personeel was vriendelik, behulpsaam en het alles in hul vermoë gedoen om my tyd daar onvergeetlik te maak. Die uitsig vanaf die blyplek was adembenemend en het 'n gevoel van pede en verwondering opgeroep. Ek het dit opreg geniet om elke oggend die sonopkoms oor die pragtige landskap te aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Most amazing stay! Lovely spot for a weekend away. We are 100% looking to book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker snoesig. As jy wil relax en net chill is dit die plek. Het reen gehad en sneeu op ons voorstoep. Mooi lekker koue belewenis. Vir twee mense is die Herdershuis 'n perfekte huisie vir naweek. Netjies skoon en als en nog meer wat jy nodig wil hê. Sal enige tyd weer gaan en hoog aanbeveel. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful and restful. Best farm stay ever. Enjoyed the braai room and Rocky the goat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Very relaxing and nice! Very comfortable beds and easy check-in and out process! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Warmte in 'n koue aand. 'n Yskoue wind het gewaai met ons aankoms. Die kamers loop uit op die stoep en dit was ysig om tussen die vertrekke te beweeg. Al die bonodighede was egter daar en ons het lekker warm geslaap en gestort. Goeie oornagplek as jy op pad is Tankwa of verder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Radia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Stunning, beautiful and peaceful. 100/100. Amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Very quiet and peaceful. The cottage is well appointed and is equipped with everything for an overnight stay. A nice touch was a jar of rusks and milk in the fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

'n Wonderlike plekkie vir 'n wonderlike wegbreek. Die Herdershuis-kothuis is 'n knus woonplek met alles wat jy moontlik kan benodig. Die binneshuiskaggel is in die middel van die kothuis geleë om sodoende hitte aan die leefarea en slaapkamer te versorg. Die omgewing is stil en rustig met die mooiste sonsondergange. Die warmbad is redelik maklik om te gebruik. Dit het wel lank geneem om warm te word. Maak seker jy stook die vuur al vroeg die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Uitstekende plek om rustig te ontspan en tyd saam kinders te geniet. Skape om die gastehuis met lammers was 'n groot belewenis vir die kinders gewees. So ook die warmbad op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a6e8b59d9ce48a79f100b9283dd92da5239f97606da84b9b28a5ee5659ac39d591408df8c40acc9d7ed81fd96a9cbfad6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Langfontein Plaas Off R46 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.263313652185 19.566439987766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang