Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort Buis Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fort Buis Gastehuis bied bekoorlike verblyf in 'n rustige area in Hartbeesfontein in Noordwes. Die rustige omgewing is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 4 kamers, waarvan 2 elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is 'n gesinskamer met 2 slaapkamers, een het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 driekwartbeddens. Gaste in hierdie eenheid deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lieflike, gemeenskaplike eetkamer waar ontbyt bedien word.

Fort Buis het 'n lowerryke grasperk en tuinarea waar gaste piekniek kan hou, ontspan en net die rustige omgewing kan geniet. Daar is ook 'n klimraam vir gesinne wat met kinders reis en 'n dam op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fort Buis Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lerina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Gaste dink Fort Buis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e21823adc50cd5f1a24ffd0c8deeea36dfa98bc969b6188bca9432b84e0e17d60065ebe2cde5d77e284009514de3162006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R507 Buisfontein Farm 367, Portion 14 2600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688663491483 26.52203460914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem