Fort Mistake Country Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fort Mistake, Vanaf die N11, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Fort Mistake Country Lodge is net vanaf die N11 en bied verskeie verblyfopsies 35 km vanaf Dundee en 50 km vanaf Ladysmith en Newcastle.
Gaste kan kies tussen 6 en suite-kamers wat met dubbel- of enkelbeddens ingerig is. Die lodge bied ook 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n gesinswoonstel met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n klein kombuis en elke eenheid het lugversorging. Verder bied die eeheid ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge het ook 6 eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 8 gaste. Elke eenheid het 'n klein kombuis. Die eenhede is ingerig met enkelbeddens en hulle deel die gebruik van 'n ablusieblok met storte vir mans en vroue. Gaste moet asb. hul eie beddegoed bring.
Braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n padstal met basiese geriewe. Daar is 'n groot plaasdam waar oornaggaste vis kan vang. Wandelroetes na Fort Mistake en ander terreine kan op versoek gereël word. Fort Mistake Country Lodge het ook 'n klein saal wat vir funksies beskikbaar is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Fort Mistake, Vanaf die N11, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fort Mistake Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dundee Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fort Mistake, Vanaf die N11, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom