Fort Mistake Country Lodge
Opsomming van Resensie
Stephné S - Jan 2021
Gemiddeld
Nice, I didn't have to interact with anyone.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Stephnè,
Thank you for your review.
We are glad you had a good experience and hope to see you again soon
Regards
Div
Anso V - Des 2020
Gemiddeld
Puik diens.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Anso,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Indien jul dalk ooit weer hierdie rigting kom, besoek ons gerus weer.
Mooi loop en veilig bly.
Div
Ansie M - Nov 2020
Gemiddeld
Wonderlike wegbreek.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Ansie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Kom besoek ons gerus weer.
Mooi loop en veilig bly.
Santie V - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik gerus.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Santie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit regtig opreg. As julle weer ons Lodge besoek laat ek julle tuisgaan in een van ons kamers wat reeds so toegerus is. Die kamers is toegerus met breekgoed en kastrolle, opwasplek met nodige vadoeke, mikrogolf oond en n klein oondjie/twee plaat stofie asook n ketel. Natuurlik ook die belangrikste naamlik n braai rooster.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Mooi loop,
Div
Roger W - Sep 2019
Gemiddeld
Goed.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Beste Roger,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vertrou dat jul ons weer sal besoek, dan klim ons op na die Fort toe.
Mooi loop
Fort Mistake Country Lodge
Luda R - Aug 2019
Gemiddeld
Nice clean room.
Lees meerFort Mistake Country Lodge's terugvoer
Thank you for your positive feedback. We really appreciate it and will attend to your concerns.
Mooi loop.
Fort Mistake Country Lodge.
Hendrik N - Okt 2018
Gemiddeld
Vriendelike mense met goeie diens.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly people with great service.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Marelene M - Okt 2018
Gemiddeld
Veilige omgewing en fantastiese gasheer en gasvrou.
Roelfyn G - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker. Benodig kombuisgeriewe om kos te maak.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Roelfyn,
Baie dankie. Ons werk aan die kombuisgeriewe. Hopelik is dit binnekort klaar. Ons hoop om julle weer hier te sien.
Dries B - Jul 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en lekker rustige omgewing.
Lees meerFort Mistake Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Dries, ons wardeer dit. Dis lekker om sulke terugvoer te kry en ons hoop ons sien julle gou weer.
Nemesia G - Jul 2018
Gemiddeld
Vriendelik, skoon, aangenaam.
Zhandre C - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Loraine. Hoop julle geniet die res van julle vakansie.
Wimpie K - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflike stop vanaf Mpumalanga na Natal!
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Colla
Yvonne D - Nov 2017
Gemiddeld
Pragtige plekkie en sal beslis weer hier wil kuier.
Lees meerJacques V - Nov 2017
Gemiddeld
Lekker gemaklik gebly en baie netjies.
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer goeie, eerlike terugvoer!
Sanet M - Nov 2017
Gemiddeld
Gerieflik en vriendelik.
Christo B - Okt 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Fort Mistake Country Lodge's terugvoer
Baie dankie, ons probeer regtig ons bes om die gaste gelukkig te hou en as ons sulke goeie terugvoering kry, is dit altyd die moeite werd!
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fort Mistake, Vanaf die N11, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom