Fossil Hills Crane Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langverwagten-pad, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fossil Hills Crane Cottage is op Thornvilla Plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Hierdie werkende wynplaas vorm deel van die McGregor Winery. Druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word elke jaar geoes. Die naam 'Fossil Hills' kom van die fossiele wat op die plaas gevind is en nog gevind word, wat terugdateer na die vis-era van 355 miljoen jaar gelede.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is ook braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad, met hout wat voorsien word. Die area bied talle buitemuurse aktiwiteite soos die verkenning van vrugteboorde, olyfboorde en wingerde, stap- en voetslaanroetes, bergfietsry, 4x4-roetes, asook voëlkyk in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Die bestuurders bied wynwandelings aan, en gaste is welkom om navraag te doen vir meer inligting. Gaste kan ook die pottebakkery-ateljee, kunsgalerye en strooiklei-huisgebou verken, of 'n ete by die plaaslike koffiewinkels, restaurante of kroeë geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 62
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Langverwagten-pad, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langverwagten-pad, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap