Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Dove Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fossil Hills Dove Cottage is op Thornvilla Plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Hierdie werkende wynplaas vorm deel van die McGregor Winery. Druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word elke jaar geoes. Die naam 'Fossil Hills' kom van die fossiele wat op die plaas gevind is en steeds gevind word, wat terugdateer na die vistydperk van 355 miljoen jaar gelede.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n eet- en leefarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan die braaigeriewe geniet en in die houtvuurwarmbad ontspan. Hout word voorsien. Die area bied aktiwiteite, soos vrugteboorde, olyfboorde, wingerde, stap- en voetslaanroetes, bergfietsry, 4x4-roetes en voëlkyk in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Die eienaars bied wynwandelings aan, en gaste is welkom om navraag te doen vir meer inligting. Gaste kan ook die pottebakkery-ateljee, kunsgalerye en cob-huis verken, of 'n ete by die plaaslike koffiewinkels, restaurante of kroeë geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf27c68833106e2513eb2f9e49dc8be62030bf9529205c16df8f31676a184d76ca1d3efb93d02362ad4507794aadc2ccc5635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Langverwagten Road Thornvilla Farm 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919117 19.840584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem