Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Founders Railway Carriage

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R33 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Founders Railway Carriage is 'n lieflike, smaakvol versierde en opgeknapte treinwa. Dit skuil teen 'n heuwel 85 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Die treinwa bied 'n asemrowende uitsig oor die hele vallei en dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na ongerepte landskappe, die mooiste sonsondergange en helder sterrenagte.

Die treinwa beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die trein het ook 'n groot dek, privaat swembad, eetarea en 'n boma.

Die wildreservaat van 25 000 hektaar bied intieme natuurervarings wat op minder bekende wild en ekologie fokus. Daar is ook Groot 5-wildkykgeleenthede en begeleide wildritte.

Slaapplek

’n Bespreking by Founders Railway Carriage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Ligging

  • Langs die N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R33 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R33 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36bae8b2fb6b20d8d4762313b703a062ff00d104007954655b76ee4c418b88b61751e6872a89ab2acb55ba3300ccf4863aff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R33 000 per nag (plek vir 5) Off the N2 Mantis Founders Lodge 6131 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.457391350867 26.124394645818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem