Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountain Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Fountain Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Celloh Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celloh Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Their place was so amazing.

Was so good and everything so perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vriendelike en aangename plek om te bly.

'n Wonderlike vriendelike ontvangs. Aangenaam. Baie netjies. Veilig. Maklik om in en uit te beweeg. Ons kon op ons eie beweeg sonder om die ander mense te steur. Vir seker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D
Besigheidsreis

Uiters teleurstellend. Word 'n gastehuis genoem maar dit word nie as een bedryf nie.

Fountain Guesthouse is nie 'n gastehuis nie. Dis "selfhelp" kamers in 'n bestaande woonhuis. Gaste word ingeboek by aankoms maar moet van daar af self sien kom klaar. Gaste word ingelig om die sleutels en afstandbeheer in kamer te los wanneer daar uitgeboek word. Die gasvrou word slegs gesien by aankoms en nie weer nie. Gaste word nie afgesien nie. Geen ontbyt. Kan selfhelp met koffie in gemeenskaplike area. Kamer was bedompig by aankoms en geen Wi-Fi wagwoord gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dordrechtstraat 8, Die Heuwel, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArz9iUhYNgq1UnyM874GEnXS8ZKh2BAm7WN4n6tELub63hM3KSA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 8 Dordrecht Street Die Heuwel 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.865921712975 29.235295393848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem