Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Seasons Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Vanaf R828 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Four Seasons Guesthouse is in 'n stil voorstad in Lephalale (Ellisras), Limpopo, geleë, net 2 blokke weg van die hoofpad. Gholf-entoesiaste kan ook uitsien na die gholfbaan oorkant die pad.

Die gastehuis is toegerus om onafhanklik van die plaaslike netwerk te wees.

Daar is 10 Dubbelkamers wat almal 'n dubbel- of koningingrootte-bed, 'n badkamer, lugverosring en 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Die kok berei ontbyt en aandete voor (moet vooraf gereël word) en 'n middagete-pakkie kan ook teen 'n ekstra koste gemaak word wat uit 'n toebroodjie, sap, 'n versnappering, kouevleis en vrugte bestaan. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en elektriese omheining en kameras. Geriewe op die perseel sluit 'n braaiplek en WiFi in.

Daar is baie om te doen in die omgewing soos perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide voetslaan en tennis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elsa S
5.0
Skoon, netjies, veilig en uitstekende diens. Ja, ek het beslis lekker gebly.
Nov 2023
Johan B
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie verblyf vir sakereisigers. Kamers is ruim en prakties. Die tuin is mooi en die area is rustig. Ek het baie lekker gebly.
Sep 2023
Emile L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent Service. Neat and Tidy. Neat and Tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Wikus B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik Goeie waarde vir geld, geen "loadshedding". Sal weer hier oorslaap.
Apr 2023
Rennie V
Besigheidsreis
4.8
Baie aangenaam en baie behulpsaam. Ja, sal weer kies. Sal egter volgende keer spesifiek vra vir 'n kamer met werkarea. Kon egter die volgende dag die ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Gaste dink Four Seasons Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R828
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R828
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RZ3nWjfi25sYQyAsRwrHyhL3pSncquK1KGIPtfRsth2ov6yV5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R828 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 12 Gruis Road Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.685923703146 27.687352001667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang