+86
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Fifth Street, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se middestad.

Dié historiese villa en ou huis uit die 1920's is vandag deel van die Foxwood House-kompleks. Die villa was ontwerp deur die bekende Johannesburgse argitek Frank Flemming, 'n vennoot van sir Herbert Baker. Baker is sterk beïnvloed deur die ontwerpe van antieke plaashuise in die suide van Engeland waar hy gebore is, en natuurlik deur Kaaps-Hollandse argitektuur.

Foxwood House bied 12 luukse en bekoorlike Stable-suites en multikamer-suites. Die meeste gaste-suites het 'n privaat ingang met toegang tot 'n privaat patio of tuinarea. Al die suites het luukse stylmeubels en beskik oor lugversorging, gratis WiFi, 'n telefoon, platskerm TV met volledige DStv en 'n yskassie.

Foxwood Theatre is in 'n sonderlinge steengebou onder 'n boomlaning buite die historiese villa wat baie musiekopvoerings en -blyspele oor naweke hou. Die teater is intiem en ideaal vir opvoerings, musiekaande en korporatiewe aanbiedinge.

Foxwood House het verskeie kleiner venues wat vir intieme sakevergaderings geskik is, asook groter lokale vir konferensies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronel W
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike personeel en asemrowende natuurskoon. Absolute bliss!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Johan K
Gesin met tieners
5.0
Absolute great value for money. Our stay was absolutely fantastic. Oscar the estate manager went out of his way every day to make us fe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sean C
Besigheidsreis
4.6
Goeie waarde vir geld met goeie ligging. Die verblyf was heel aangenaam.
Sep 2025
Ingrid F
Besigheidsreis
4.4
Oerwoud in die stad. Heerlik ontspanne. Dit was 'n heerlike verrassing! Mens kan nie dink jy is in die middel van die stad nie. Ontbyt was ook heerlik...
Sien meer
Okt 2025
Dr. Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik, gesellig, skoon, smaaklike ontbyt. Goed geleë, pragtige natuurskoon, pragtige kamer en baie professionele personeel.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Fifth Street, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng
  • Gaste dink Foxwood House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 425
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Fifth Street, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNzFmN2Q4LTI5MDQtNGU4OC1hZDA2LTdiMDRkZDg1ZmMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 13 Fifth Street Houghton 2041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.162511752166 28.053103585319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang