2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fraaie Bloemen bied gerieflike verblyf in 'n ruim woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en lug versorging stelsel. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die sit en ontspan area is baie ruim en stylvol gemeubileer met knus banke en sagte dekor. Die vertrek is toegerus met n yskassie, mikro golf oond, koffie en tee maak geriewe en eetgerei.
Buite kan gaste op 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die tuin en op die berge ontspan. Daar is ook toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Weber-braai is beskikbaar. Alhoewel die woonstel op die eienaar se perseel geleë is, kan gaste volkome privaatheid geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Fraaie Bloemen het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang