Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Executive
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
- Executive Family
- B&B.
Huisreëls
Alle gaste van buite Suid-Afrika wat per elektroniese oordrag van fondse betaal, moet seker maak dat alle bankkoste vir hul eie rekening is.
Skade aan fasiliteite vir gaste of die gas se maatskappyrekening.
Geen kinders kan in die Executive-suites geakkommodeer word nie.
Kinders is welkom in die gesinsuites teen 'n bykomende koste. Maksimum 2 kinders per gesinskamer.
Daar is geen kapasiteit vir ekstra beddens in die kamers nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Du Preez Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang