Frangipani Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Ixia Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Frangipani Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Sandbaai, Hermanus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek in hierdie kusdorpie.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n TV met DStv en Netflix. Gaste moet egter hul eie HDMI-kabel saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike waskamer in die hoofhuis. Die kothuis is naby winkels en restaurante en net sowat 1,1 km vanaf Sandbaaistrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20 Ixia Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Frangipani Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Ixia Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang