Frankfort Akkommodasie by Frankfort Guesthouse | LekkeSlaap
+17
+17

Frankfort Guesthouse

B&B
  • Vanaf R1 520 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Frankfort Guesthouse is in die hartjie van Frankfort, 'n plaasdorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.

Verblyf word in 10 kamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die B&B het 'n klein versameling boeke, asook 'n sit- en eetkamer. Aandete is op versoek beskikbaar en daar is gemeenskaplike binne- en buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant

Ligging

  • Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Frankfort Vrystaat
Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 17, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjzD4rpgDtizZqlUZ7O9kEh168rW78PKDShUHBwDtR4hZP8im2I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 520  per nag (vir 2 persone) 17 Park Street Frankfort 9830 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.275799157642 28.499431157078
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za