Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frans Indongo Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2433, P.O. Box 1093, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Frans Indongo Lodge is net 46 km van Otjiwarongo af. Dit is op pad na Otavi en is die ideale oornagplek vir die reisiger op reis tussen Windhoek en Etosha Nasionale Park, Caprivi of Botswana. Dit is ook 'n uitstekende plek om te gebruik as basis vir verskeie interessante daguitstappies in die omgewing.

Verblyf word aangebied in 2 enkelkamers, 8 bungalows of 4 gesinseenhede. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte of baddens of albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in elke eenheid sluit gratis WiFi, 'n haardroër, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Groot buffet-ontbyt is ingesluit. Vasgestelde spyskaarte vir middag- en aandete is ook beskikbaar en word bedien in die oop grasdak-lapa. Dit is die perfekte plekkie om 'n genotvolle dag in Namibië af te rond. Die lodge het lieflike Owambo-dekor, 'n pragtige tuin en heerlike kos. Gaste kan ook 'n skemerkelkie op die houtdek geniet met 'n uitsig oor die rustige en majestueuse landskap van die doringbos-grasvlaktes.

Gaste kan ook ontspan en kyk hoe die diere in die wildbokveld wei. Wild in hierdie kamp sluit die skaars witblesbok en swartspringbok in. Hulle loop saam met sebras, swartwildebeeste, rooibokke en baie ander spesies wat hierdie hul natuurlike habitat kan noem. Daar is selfs 'n verhewe uitkykdek vir 'n beter uitsig.

Die plaas is 5500 hektaar groot en is die tuiste van 'n groot aantal skaars dierspesies. Daar is ook baie voetslaanroetes en wildritte is beskikbaar. Gaste kan ook die krokodilplaas in Otjiwarongo besoek of 'n daguitstappie neem om die natuurlike prag van die Waterberg Platopark te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • D2433, P.O. Box 1093, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R3 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2433, P.O. Box 1093, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10ddd5d05fe2c1cd6c6996c1b93d208ee098d0a7e1721c0fa18e5049e90dfb28bb1ea62b349c30950bc7c88e5a851cebd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 580 per nag (plek vir 2) D2433 P.O. Box 1093 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -20.289490759782 16.958599090576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem