French Lodge International
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
French Lodge International bied B&B en is in George geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Hierdie klein en eksklusiewe hotel bied gasvryheid, 'n gemaklike atmosfeer, Afrika-styl en gerief.
Akkommodasie by French Lodge International bestaan uit 15 kamers en chalets wat elkeen uniek en smaakvol versier is. Die eenhede is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of enkelbeddens en elke eenheid het 'n en suite-stort en 'n Jacuzzi, wasbak en toilet.
Ander geriewe in dié elegante kamers sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede in.
'n Smullekker ontbyt word voorgesit. Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
French Lodge International is naby die dorp se restaurante, winkels, sakegeriewe en ander besienswaardighede op die Tuinroete.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink French Lodge International het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yorkstraat 29, George, 6529, Wes-Kaap