Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy Bay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Froggy Bay bied gerieflike verblyf in 'n sakpas, byderwetse wooneenheid teen die berg met 'n uitsig oor Valsbaai, Boulders Beach en Simonstad se gholf-baan. Dit is ideaal vir gesinne, sakereisigers of paartjies wat op soek is na stil, netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Die eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het platskerm-TV's met DStv.

Die kombuisie is met breekware, eetgerei, 'n mikrogolf, broodrooster, toebroodjierooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eienares voorsien een keer per dag skoon breekware en eetgerei.

Daar is 'n terras langs die eenheid op 'n hoër vlak met braaigeriewe.

Trekpleisters in die area sluit Windmill-strand, Seaforth se pikkewyne en Simonstad se interessante museums en restaurante in, alles is net 2 km vanaf die instansie. Harbour Bay Mall het ook verskeie winkels en restaurante en is net 3,5 km vanaf die instansie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Froggy Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 54, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATaBtmwA5nd0Wz9LnPugVq0M9ChtCXm4ZryNiBQ2bbx1rHQg818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 54 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20659 18.45433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang