+78
Tentekamp in Vioolsdrift

Frontier River Resort

  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kotzeshoop Road, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Frontier River Resort bied tent-chalets en is net 5 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos in die Noord-Kaap geleë, met 'n uitsig oor die Oranjerivier. Die chalets is ideaal vir reisigers wat luukse tentgeriewe in 'n rustige omgewing wil beleef.

Die oord bied slaapplek aan 30 gaste en is op ’n heuwel en bied verblyf in 13 luukse safari-tente, wat gestruktureerde, vrystaande tente is. Daar is 11 dubbelchalets wat elk plek vir 2 gaste het, en 2 chalets met plek vir ’n gesin van 4. Elke tent het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Elke tent het lugversorging, ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste deel die gebruik van 1 gemeenskaplike boma-kombuis wat elk ’n ingeboude braai, oond, stoof, werksoppervlakte en ’n dubbelwasbak het, sowel as bankies en ’n tafel. Daar is ook ’n swembad.

Gaste kan ontbyt of gekookte aandetes bestel. Hout, bottels water, ys en koeldrank is ook te koop.

Gaste kan ontspan op die dek, die tuiste van die hoogste kroeg in Vioolsdrift, wat asemrowende 180-grade-uitsigte op die Namibiese berge en oor die Oranjerivier. Gaste het ook toegang tot die swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cecile B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs in 'n rustige omgewing. Baie lekker gebly. Stephne is 'n uitstekende chef en die aandete was uitsonderlik.
Mrt 2026
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Quality & friendly service. We had an excellent stay at Frontier River Resort. The reception was warm and friendly, making us feel welc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Was baie lekker en mooi. Baie netjies en skoon. Mense is baie vriendelik en gasvry. En mag maar kos maak. Sal dit aanbeveel vir vriende e...
Sien meer
Des 2025
Jandré J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie vriendelik en gasvryheid en baie, baie lekker geëet.
Nov 2025
Larry J
Saam met lewensmaat
5.0
All in all, a thoroughly enjoyable stay. Friendly reception, lovely accommodation with a view over the Orange River. Delicious home-coo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kotzeshoop Road, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Gaste dink Frontier River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kotzeshoop Road, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f1179faa006770f4c6ceca9286136f391c3fb30489e1e62fdd94afb8cc387e7f0740c36570a3efc61664ccf08f18ef5f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Kotzeshoop Road Vioolsdrift 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.724418926231 17.605793475987

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang