Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Full House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 420 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Full House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol versierde huis in die 'Ou Dorp' van die kusdorp, Arniston. Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders.

Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na die stoep lei. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit lei na die balkon wat direkte toegang tot die onderste stoep bied. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n dubbeloond, stoof, yskas en 'n mikrogolf toegerus en gaste kan maaltye rondom die etenstafel geniet. Daar is 'n aparte opwasarea wat 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien het.

Die ruim oopplan-leefarea en -eetarea het 'n kaggel en lei na 'n beskutte stoep wat gedeeltelik onderdak is en ingeboude braaigeriewe het. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV. Gaste kan by hulle eie DStv- en Netflix-rekeninge inteken. Die TV-sitkamer lei na die stoep.

Buitebraaigeriewe, 'n buitestort, wasbakke om vis in skoon te maak en parkeerplek onder 'n dubbelmotorafdak is ook beskikbaar. Full House het 'n alarmstelsel en geslotekringtelevisie vir ekstra gemoedsrus.

Slaapplek

’n Bespreking by Full House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Full House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uysstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Full House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 420
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 420
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5cca920f1b1b1aa0af8b59f76620b156dec9cb912c36d2686775da93902f2afcaa02dfe1a0f204c7fabb4e5bd79ef3a79b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 420 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 6 Uys Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669591056683 20.233507915344