Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Valley Guest Farm

Selfsorg
Cosy Corner Studio
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cosy Corner is 'n lieflike eenheid wat gerieflike verblyf aan 2 gaste bied. Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dié eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is geen kragopwekker vir beurtkrag nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie selfsorg-akkommodasie is en dat kos in groter dorpe of stede gekoop moet word. Breyten verkoop slegs die basiese items soos brood en melk. Geen kwaliteit kitskos-opsies of enige ordentlike winkels waar vleis en groente gekoop kan word, is beskikbaar nie.
Toeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Melkstal Eenslaapkamerkothuis
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is opgeknap en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is smaakvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix en Youtube. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Dit het ook 'n pragtige en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, 'n toilet en moderne swart krane. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuisie lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gaste het hul eie ingang na die kothuis, asook hul eie motorhek om die erf binne te gaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is geen kragopwekker vir beurtkrag nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie selfsorg-akkommodasie is en dat kos in groter dorpe of stede gekoop moet word. Breyten verkoop slegs die basiese items soos brood en melk. Geen kwaliteit kitskos-opsies of enige ordentlike winkels waar vleis en groente gekoop kan word, is beskikbaar nie.
Toeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bluegum Tweeslaapkamer-klipchalet met privaat tuin
Vanaf
Vanaf R1 180
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kom geniet 'n tydjie weg in hierdie rustige en afgeleë tweeslaapkamer-klipchalet met 'n grasdak-binnekant. Die eenheid bied slaapplek aan 3 agste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n koningingrootte-bed en die ander 1 enkelbed het. Alle linne en handdoeke word voorsien. Let asb. op dat die mure nie tot bo teen die grasdak gebou is nie en die kamers is dus nie klankdig nie. Hierdie eenheid het 'n sit- en eetarea, en 'n TV met Netflix, YouTube en Openview-kanale. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mini-rooster, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus. Daar is 'n warm stort in die badkamer. Gaste kan die buite-area met uitsigte oor die klein heuwel en 'n lieflike braai-area met sitplek geniet. Gaste kan verwag om met die vee op die eiendom, insluitend donkies, perde, koeie en blesbokke gedoen te kry. Let asb. dat die eenheid nie 'n kragopwekker vir beurtkrag het nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie selfsorg-akkommodasie is en dat kos in groter dorpe of stede gekoop moet word. Breyten verkoop slegs die basiese items soos brood en melk. Geen kwaliteit kitskos-opsies of enige ordentlike winkels waar vleis en groente gekoop kan word, is beskikbaar nie.
Toeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfonteinplaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2ed2d1d89ab99f18ff9c5e27ed8597af746d563f6ccbcfaffbc353ba1dc24844624e1c11383c49f281e1674322643c242a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R542 Klipfontein Farm Portion 5 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.316433208592 29.947953042331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem