Echo Valley Guest Farm
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R542, Klipfonteinplaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Echo Valley Guest Farm is op 'n pragtige leefstylplaas geleë. Hierdie eiendom het 3 pragtige damme en gaste kan hul eie hengeltoerusting saambring en visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis geniet.
Dié eiendom beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het hul eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n TV met Netflix en Youtube. Gratis WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste is welkom om die 168 hektaar van die plaas en die pragtige kloof te verken. Die kloof is aan die begin van die Komatirivier geleë en spog met 'n groot watermassa sowel as interessante rotslandskappe. Gaste kan op die plaas stap en interaksies met die verskeie vee op die plaas, wat perde, donkies, skape, bokke, koeie en blesbokke insluit, geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Kroaties
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Duska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R542, Klipfonteinplaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
- Gaste dink Echo Valley Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R542, Klipfonteinplaas Deel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga