Fun in The Sun
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Kamdebo Avenue, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fun in The Sun is in Old Place, Knysna, geleë en bied slaapplek aan die hele gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n braai, sitarea en 'n pragtige uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Kamdebo Avenue, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Kamdebo Avenue, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang