LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Kampeer/karavaan in Beestekraal

Funane Wildsplaas - Karavaan Park



  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R511 Brits Road, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Funane Wildsplaas – Chalets is geleë in die Bojanala Distriksmunisipaliteit in die Noordwes Provinsie van Suid-Afrika.

Die plaas bied natuur- en wildlewe-entoesiaste die geleentheid om uitgestrekte bosveldlandskappe te verken, die tuiste van 'n wye verskeidenheid unieke flora en fauna. Verblyfopsies sluit in Swarthaak Chalets 1 en 2, Swarthaak Chalets 3 en 4, en die Karee Damhuis.

Swarthaak Chalets 1 en 2 is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed geskik vir kinders onder 12 jaar. Swarthaak Chalets 3 en 4 is elk gemeubileer met 4 enkelbeddens. Alle chalets het en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisies is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n yskassie, sowel as eetgerei en breekware in. Elke chalet het ook sy eie braai-area, perfek om te ontspan en die geluide van die bosveld te geniet.

Karee Damhuis is 'n bekoorlike grasdak-hut, ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is goed toegerus en sluit 'n yskassie, tweeplaatstoof met mini-oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware in. Hierdie oopplan-eenheid beskik ook oor braaigeriewe en bied pragtige uitsigte oor die dam.

Funane Wildsplaas bied ook addisionele kampeer- en karavaanstaanplekke (gaste moet hul eie toerusting bring), ongeveer 500 m van die chalets af, ideaal vir meer avontuurlustige besoekers.

Daar is 'n lapa met ruim sitplek, 'n pooltafel en 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die bosveld-atmosfeer kan geniet. Aktiwiteite op die perseel sluit in swem, fietsry, voëlkyk en stap. 'n Heerlike speelarea vir kinders maak dit 'n ideale bestemming vir gesinne.

Let asseblief daarop dat 'n minimum verblyf van 3 nagte oor langnaweke vereis word.


Kamers

Karavaan Staanplek 1
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Karavaan Staanplek 1 is ideaal vir 6 gaste per kampeerplek en beskik oor gemeenskaplike ablusiegeriewe. Elke kampeerplek het sy eie kragpunte, braaigeriewe, 'n lig en 'n waterpunt.

Let asseblief daarop dat slegs een karavaan per staanplek toegelaat word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Elektriese kragpunt
Kraan
Privaat
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Elektriese kragpunt
Kraan
Privaat
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke is.

Neem asseblief kennis dat slegs een karavaan per staanplek toegelaat word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Karavaan Staanplek 2
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Karavaan Staanplek 2 bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kampeerplek het sy eie kragpunte, braaigeriewe, 'n lig en waterpunt.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Elektriese kragpunt
Privaat
Kraan
Privaat
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Elektriese kragpunt
Privaat
Kraan
Privaat
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke is.

Neem asseblief kennis dat slegs een karavaan per staanplek toegelaat word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anli G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Rustig, baie wild, netjies. Heerlike naweek in die bos. Die gashere was so behulpsaam - ons het karprobleme gekry en hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help. So dankbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Rustige bosveld wegbreek. Ons het heerlik gekamp. Privaat ablusie was skoon en netjies. Lekker gestap en visgevang. Dit was te koud vir swem, volgende keer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar


Ligging

Gaste dink Funane Wildsplaas - Karavaan Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Karavaan Staanplek 1
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Karavaan Staanplek 2
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Neem asseblief kennis dat daar 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke is.

Neem asseblief kennis dat slegs een karavaan per staanplek toegelaat word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R511 Brits Road, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA681b6dc0a1a79c7340023c53b3098d727d7d9bde8b9e4278e08a934b0e86eb9210e55607a4e59caf2b4b1b73d4faa1001171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.386722222222 27.602194444444
Soek in 'n groter streek