Funky Flat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wewer-straat 10 Flamingo Vlei, Tableview, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Funky Flat is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Tableview, Kaapstad. Dit het 'n privaat ingang en bied 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of 'n paartjie.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 klein kind. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel binne en buite vir 2 gaste. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die tuin geniet of in die swembad swem. Rietvlei-vleilandreservaat en die strand is minder as 2 km weg, en verskeie restaurante is naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Funky Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Wewer-straat 10 Flamingo Vlei, Tableview, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Funky Flat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wewer-straat 10 Flamingo Vlei, Tableview, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom