- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanstraat 5, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fusion Boutique Hotel is 'n 5 ster-hotel in die hartjie van Polokwane, die besige hoofstad van Limpopo. Gaste word van die intrapslag af al deur ryk teksture, weelderige binnenshuise versiering, pragtige houtmeubels en lieflike kunswerke bekoor.
Verblyf beskik oor 33 luukse en unieke suites. Elke suite het 'n luukse granietbadkamer met 'n losstaande bad, glasstort, ondervloerse verhitting en ekstras soos 'n bad- en kussingspyskaart, 24 uur-koffiediens en 'n yskassie met voorraad op versoek.
'n Vyfgang-ontbyt met vonkelwyn word daagliks in die eetkamer voorgesit en word by die tarief ingesluit.
Die restaurant, Saskia, dra ook by tot die spesiale ervaring by dié hotel. Die restaurant is na Rembrandt Van Rijn se vrou en inspirasie vernoem en is 'n ode aan moderne lewe en kuns. Elke item op die spyskaart is 'n kunswerk en heerlik!
Die moderne konferensievenues bied van die beste toerusting en het plek vir 10 tot 300 afgevaardigdes, afhangend van hoe die sitplekke gerangskik is. Elke venue is uniek versier.
Fusion Boutique Hotel is minder as 5 km vanaf Polokwane Wildreservaat en die Krugerwildtuin is net 3 ure se ry weg.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Schoemanstraat 5, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Fusion Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanstraat 5, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom