15% af Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Sandton Akkommodasie by Fuss Free in Fourways | LekkeSlaap
+90
+90

Fuss Free in Fourways

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R607 R516 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Fuss Free in Fourways is op die Cedarview-landgoed in Broadacres op die periferie van die Fourways-area geleë. Dit is sowat 5 km van Fourways Mall en Montecasino af vir flieks, winkels en vermaak.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat elkeen individueel versier en gemeubileer is. Die badkamers mag miskien deur 'n ander gas gebruik word indien die oorkantste dubbelkamer vir dieselfde datums bespreek word. Doen vooraf navraag hieroor.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefareas van die huis wat die kombuis, eetarea, sitarea, vermaakarea en die tuin insluit.

Die verblyf is die perfekte basis om die Wieg van die Mensdom en Magaliesberg, wat net 50 km weg is te verken. ’n Verskeidenheid besittinge en buitelug-doendinge is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R607
Vanaf R516
per nag (vir 2 persone)
was R607
Vanaf R516
per nag (vir 2 persone)
was R607
Vanaf R516
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarview 5, Lombardy-weg, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhljT0F6dyfnxZ66ZdPTMbjyEj45eO8MQy4E2XC83WeLdmsAOaZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R607, nou Vanaf R516  per nag (vir 2 persone) 5 Cedarview Lombardy Road 2191 Gauteng 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -25.998181661564 27.996390053091
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za