+20
Selfsorg in Rosebank

Future's Rosebank Studio

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 37 Cradock Avenue, One Rosebank, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Future’s Rosebank Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Rosebank, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die ontspanningsarea het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n oulike balkon en geriewe op die perseel geniet, soos 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n gimnasium en 24-uur-sekuriteit. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 25 km weg.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Cradock Avenue, One Rosebank, Rosebank, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 954
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 954
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 954
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Cradock Avenue, One Rosebank, Rosebank, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b93f352b8933573c06fc8599e99cea599f66f12909977c538a3c6b191c881a7329f5a45cf3f43077f0f09787a5b2a15f8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 954 per nag (plek vir 2) 37 Cradock Avenue One Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.141540962733 28.041067598148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang