Fynbos Barn
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lord Roberts Street, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fynbos Barn is in die hartjie van die Romansbaai Beach & Fynbos Estate, net buite Gansbaai. Dit is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat die perfekte wegbreek-toevlugsoord aan natuurliefhebbers bied. Dit word omring deur die rustige skoonheid van fynbos en vrylopende wild, en beloof 'n uitnodigende, gerieflike en rustige vakansie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 127
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lord Roberts Street, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lord Roberts Street, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang