8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3231 Albertyn Drive, Die Wilgers, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fynbos Haven is in Bettysbaai geleë en bied selfsorgverblyf vir die hele gesin en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en hierdie gaste maak gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n stort en toilet, en die ander met 'n bad en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n eetkamer met 'n 10-sitplektafel, binnebraai en kroeg. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. 'n Sonkamer met oorgenoeg sitplek is ideaal om te ontspan na 'n dag van verken. Boonop is 'n waskamer met 'n wasser, tuimeldroër, wasgoedlyn en yskas beskikbaar.
Gaste kan die asemrowende see-uitsigte op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area en Weber, geniet. Vir gaste wat die area wil verken, is Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine 3,4 km ver, terwyl Jocksbaai 2,2 km ver is.
Neem kennis dat geen troeteldiere by die eiendom toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
HANS Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3231 Albertyn Drive, Die Wilgers, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Haven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3231 Albertyn Drive, Die Wilgers, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang