LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Ridge | LekkeSlaap
+35

Fynbos Ridge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Fynbos Ridge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mynhardt V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mynhardt V
Saam met vriende

Baie mooi en rustig.

Baie goed geleë en pad is geskraap.

Elizabeth M K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M K
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly in een van die eenhede met 'n absolute pragtige uitsig.

Ons is warm verwelkom by die klubhuis. Die personeel het ons sleutels oorhandig met instruksies en aanwysings na ons eenheid toe. Ek was beïndruk met die uitsig. Asook die hek met afstandbeheer het ons laat veilig voel in die kompleks. Ons kan Fynbos Ridge aanbeveel.

Raymond A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig veilig en natuurlike vryheid.

Dit het voldoen aan my verwagting.

Estelle B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Goeie ontvangs. Aangenaam verras.

Baie dankbaar aan Fynbos se ontvangspersoneel wat ons bygestaan het met betaling-fiasko met die webtuiste. Baie beslis die geld werd. In die natuur. Puik akkommodasie.

Raj S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raj S
Gesin met tieners

Good size cottage and beautiful sea views. Lacks cleanliness and basic conveniences.

Unit was not very clean or comfortable. Couches were extremely dirty, had to cover them with the throws from the bedrooms to be able to use them. No soap holder or shelf in the shower. No conveniently placed towel hook for the the shower. Extremely low water pressure. Poorly maintained. Lounge sliding door could not be opened or closed without lots of effort and once opened you could only open it about 40 cm ─ looked like it had been like that for a while. Main bedroom could not be opened. You were required to clean up the place, but the broom handle was filthy and there was no dustpan. We booked Sunday and Monday, these are the days when the restaurant closes at 5 pm and the closest restaurant is 18 km away on mostly a dirt road. Not a very convenient location when on holiday.

Simon M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is very nice experience.

It was very quiet and therapy for us.

Ebrahim K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ebrahim K

Lekker plek vir 'n kort wegbreek.

Baie lekker plek vir gholfspelers, niks vir kinders, maar dis veilig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice place for a short stay like we had.

Very nice place for golfers, nothing for kids, but very safe, people very friendly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanine R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R
Saam met vriende

Alleentyd saam met familie of vriende.

Ek sal Fynbos Ridge aanbeveel vir reisigers wat nie van ‘n groot groep mense om hul hou nie. Mens het toegang tot die beeldskone Eersterivierstrand wat lekker stil is. Die akkommodasie is goed geskik vir 4 persone en baie skoon. Die beddens is gemaklik. Daar is speelplek vir kinders en elke eenheid het ‘n binne- en buitebraai. Die kos by die klubhuis is goedkoop vir groot porsies en van goeie kwaliteit. Ek sal graag terugkeer en beveel Fynbos Ridge aan vir ander.

Dawid S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende naweekwegbreekplek.

Fynbos ridge is 'n baie aangename plek om vir 'n naweek weg te breek en net die rustigheid wat die see bied te geniet. Die eenheid is baie goed uitgelê en die binnebraai maak dit heerlik in die wind en koue buite.

Mariaan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met vriende

Baie rustig en ontspannend.

Fynbos is geleë in een van die mooiste omgewings in ons land, met die mooiste uitsig oor die see. Ek gaan definitief meer en meer kom kuier.

Sané N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sané N
Saam met vriende

Wonderlik en rustig.

Fynbos Ridge het diens van hoogstaande gehalte gebied. Ek sal ander ook aanraai om daar te bly.

Tom N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitdagend die eerste aand, absoluut perfek die tweede aand.

Ek hoop van harte die bestuur lees ook die resensie. Die beheer en regulasies van die akkommodasie het tekort aan ferm optredes. Ek vermoed dit is hoofsaaklik akkommodasie vir gholfgroepe, maar die mense wat daar was die naweek was beslis nie golfers nie, hulle was net daar vir kuier. Bestuur het probeer ingryp (met waardering), maar hul het geen reëls in plek om hulle hierin te steun. Die chalets is redelik nuut, maar onderhoud moet nou al toegepas word voor dit te laat is. Daar is geen hangers in die kaste, nie plek om skoonmaakgoed in stort te sit, nie plek vir jou tandeborsel ens. in badkamer. Linne kort aandag en word nie behoorlik skoon gewas nie, R300 pd vir skoonmaakdiens is belaglik duur. Andersins het ons regtig lekker gebly. Afronding van klein goedjies in chalet kort om dit werklik great te maak. Tuine/grasperk kort aandag en miskien banke om op te sit en na die see te staar sal help met die 'vakansie-ervaring'. Ek is krities, maar hopelik help dit bestuur.

Theuns B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en netjiese verblyf.

Jammer die pad is so sleg en ver van als want dit is regtig baie mooi en netjiese geriewe.

Fynbos Ridge's terugvoer

Goeie middag,

Danie vir die mooi terug voering. Die pad is ongelukkig onder die munisipaliteit se beheer en ons mag geen veranderings of verbeterings aanbring nie, ons het al als probeer. Ons kry ook gereeld beloftes dat die pad herstel en geteer gaan word, maar die datums word al hoe meer uitgeskyf. Ons sal verseker aanhou druk op hulle plaas en hoop dat die volgende keer wat julle kom kuier, die pad in n goeie toestand sal wees.

Lekker dag!

Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club

Fynbos Ridge
Nic M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nic M

All good except the road to leading to Fynbos.

Will not go back there unless they fix the 8 km dust road leading to Fynbos Ridge. The road is extremely bad for a car.

Fynbos Ridge's terugvoer

Good afternoon,

Thank you for your reply. Unfortunately the road is under the local municipalities responsibility, so very difficult to control. We have been promised a total repair and possibly an upgrade early this year so we are keeping our fingers crossed. We hope to be able to welcome you again and with a good road in the future.

Kind regards,
Fynbos Golf Club

Fynbos Ridge
Lucy V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Gesin met tieners

Baie aangenaam en netjies.

Huisvesting en scenery uitstekend. Die pad na oord is terrible en 8 km van marteling daar kan definitief iets aan gedoen word.

Fynbos Ridge's terugvoer

Hi Lucy,

Dankie vir die goeie terug voering. Ongelukkig is die pad glad nie onder ons beheer nie, dis n munisipale pad en ons mag geensins aan die pad werk nie, ons het al in die verlede probeer. Daar is aangedui dat hulle vroeg vanjaar die pad gaan verbeter en dan kyk na grys of teer, so ons hoop dat ons julle weer kan vewelkom met n splinternuwe pad!

Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club

Fynbos Ridge
Annamare W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Ons verblyf by Fynbos Ridge no. 3 was voorwaar 'n aangename ervaring. Dit is 'n pragtige, skoon meenthuis met 'n asemrowende see-uitsig en alles wat ons benodig het om ons verblyf 'n plesier te maak. Die binnebraai is voorwaar 'n goeie alternatief vir die dae wat dit koud en reënerig is. Ons sal meenthuis no. 3 beslis aanbeveel omdat dit reg voor in die kompleks is en onbeperkte uitsig oor die see bied. Die enigste negatiewe ervaring is die ongeveer 10 km slegte grondpad na Fynbos Ridge toe. Indien jy met 'n bakkie of SUV reis sal die pad minder van 'n slegte ervaring wees as wanneer jy met 'n kar reis.

Fynbos Ridge's terugvoer

Hi Annamare,

Dankie vir die uitstekende terug voering. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Soos julle weet is dit n munisipale pad, ons het geen beheer oor die instand houding en verbetering hiervan nie, maar ons veg sonder ophou om druk op hulle te hou. Daar is vir ons gese dat die pad vroeg vanjaar verbeter gaan word so ons hou duim vas as julle weer kom dat die pad in goeie kondisie of selfs geteer is.

Baie dankie weer vir die terug voering en lekker dag verder,

Groete
Fynbos Golf Club

Fynbos Ridge
Johanna C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna C

Fantasties.

Pragtige uitsig, skoon, gerieflike verblyf. Sal definitief weer hier bly.

Fynbos Ridge's terugvoer

Hi Johanna,

Baie dankie vir die mooi terug voering, ons hoop om jou gou weer te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club

Fynbos Ridge
Melinda V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Nie bevredigend nie.

Die 9 km grondpad is baie sleg om daar te kom. Sal dit waardeer het as dit duidelik gestel is toe die plek geadverteer is. Die restaurant was onverwags toe a.g.v. 'n troue. Ons het beplan om daar te eet so het nie enige kos saamgevat nie. Ons kon nie 'n ordentlike eetplek oop kry in die aand in daardie omgewing nie so ons het toe maar opgepak en huis toe gery al het ons reeds die verblyf betaal.

Zani D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige wegbreek plekkie, volledig toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die see. Eenheid nr 3.

Ons het ons verblyf by Fynbos Ridge baie geniet. Die eenheid (nr.3) is volledig toegerus, met 2 braai-areas (binne en buite) wat ons aangenaam verras het. Dit is 'n mooi uitsig van die see met geen ander eenhede voor hom nie. Daar was net nie sout en peper in die potjies nie, maar dit is omtrent die enigste fout wat ons kon vind. Sal die plek definitief aanbeveel.

Marlize S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S
Gesin met tieners

Baie netjies met 'n baie mooi uitsig.

Baie netjiese plek, met 'n mooi uitsig. Dis net jammer vir die grondpad om daar te kom. Het 'n pap wiel gekry a.g.v. die grondpad.

Simon T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon T
Gesin met klein kinders

Uitstekende uitkyk op die see.

Die verblyf was fantasties, die pad na die verblyf kort net bietjie aandag.

Pieter G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Gesin met tieners

Die eenheid is prakties en alles wat nodig is is beskikbaar.

Een van die blyplekke met die mooiste uitsig wat ons nog by oornag het. Regte waarde vir geld.

Benita O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita O
Gesin met klein kinders

Baie netjies en naby die gholfbaan.

Fynbos Ridge eenhede is ruim en netjies.

Enslin N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van my lekkerste verblyfplekke in die Oos-Kaap.

Behalwe dat die eenheid luuks is en voldoen aan al my behoeftes, is die uitsig direk oor die see fantasies mooi en natuurlik dat die eenheid 'n buite braaiplek en 'n binne braaiplek het is ongelooflik. Voorwaar een van die lekkerste vakansieplekke waar ek nog was.

Anton V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, rustige atmosfeer en baie naby aan see.

Alles goed gegaan al drie seuns aan die slaap geraak teen 21:00 die aand, was baie rustig. Maar huise ongelukkig semi detached, 22:10 kom ons bure by die huis met musiek klip hard in kar, raas raas begin om TV klip hard te sit en skree op mekaar en maak al my kinders wakker. Het hulle gevra om asb. sagter te wees maar toe sit hulle musiek net harder. My vrou later weer gaan vra en hulle bietjie bedaar maar nogsteeds nie genoeg nie hulle eers 01:00 die oggend rustig geraak. Ek wou nog 'n nag book en nog vriende laat deurkom die volgende dag maar het dadelik besluit is 'n slegte idee.

Len W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len W
Saam met vriende

Pragtige area en die verblyf was netjies en skoon, dit baie geniet.

Sien sterre.

Marc G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc G
Gesin met tieners

Verblyf self was aangenaam.

Ek het twee groot probleme gehad met Fynbos: Die laatste 9 km van die roete soontoe is 'n grondpad wat in 'n haglike toestand is as jy met 'n kar ry. Ek moes twee bande vervang op ons huurmotor. Daar word nêrens melding gemaak van die slegte toegangspad nie. Laastens maak hulle restaurant se kombuis al 18:00 toe. As jy dus aandete wil eet, moet jy die slegte grondpad in die donker aandurf om iewers te gaan eet.

Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Gholf- en Buiteklub, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ZGJiYTYyLTE4NzItNGQ2YS04MGIwLTQxMjdmMWIzYWYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Fynbos Golf and Country Estate Eersterivier 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.076194773246 24.234247830688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!