LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Candia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

A slice of heaven on Earth. This was such a beautiful place, it's hidden away among nature and just what you need for a break away. Complete peace and tranquility! The place is beautiful and fully equipped with anything you'd need for a stay. What makes it even more special is that the host was so helpful and friendly. A definite revisit is due!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Rustig en gerieflik. Baie mooi en rustige plek met alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer gaan! Carin is 'n baie goeie host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent! Fantastic! Beautiful views, secluded, great communication from owners/hosts and very clean with upmarket linen and amenities. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna Smit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hierdie moet beslis gereeld naweek word op kalender. Hier staan tyd stil en mens kan nie genoeg op die stoep kuier en pragtige uitsig geniet nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Fynbosrust
Baie dankie, Chrisna, dis vir ons 'n groot plesier en vreugde om gaste soos julle te huisves. Carin

Sarie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike wegbreek in 'n mooi omgewing in mooi toegeruste huis. Fynbosrust was een groot bederf. Die huis is in 'n mooi omgewing geleë, binnenshuis smaakvol en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Magic. I would highly recommend staying at Fynbosrust. Carin is the most amazing host from the beginning of the enquiry to leaving the accommodation. Nothing is too much trouble. The accommodation is just fabulous with everything you could wish for - attention to detail, lovely welcoming gifts, superb views, lovely walks. Heaven. The only downfall was we booked two nights, which was not nearly enough. We will be back as soon as possible. Thank you, Carin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verruklik! Fynbosrus se ligging is uniek en die cottage baie sjiek. Dit is ruim en goed toegerus met implemente en beddegoed van hoogste gehalte. Die stylvolle versierings in die huis (onder andere 18 Persiese matte van verskillende groottes) is 'n fees vir die oog. Die afsondering, stilte en uitsig is sielelawend. Daar is 'n bergstroompie 2 meter van die slaapkamervenster wat konstant kabbel. Pragtiger, liefliker en rustiger kan jy nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Fynbosrust
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit inspireer ons om ons gaste gelukkig te hou en beloon ons vir ekstra moeite! Dit maak alles die moeite werd!

Ettienne G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige huis teen berghang. Dit was verskriklik lekker gewees. Die huis is omring met baie mooi natuurskoon en die huis self is baie snoesig en warm. Die huis is reg teen 'n berghang geleë met klomp klein watervalle. Daar is die mooiste sonsopkomste en sonsondergange. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely relaxing stay. We enjoyed our stay at Fynbosrust. Beautiful views all around. The cottage is well-equipped. The road to the cottage is rocky and requires careful driving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastiese verblyf! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R3 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Off the R301, Plot 94, Red Bishop Street, Kleineberg, Mount Bain Nature Reserve, 15 km from Wolseley, 6830, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a416dd8fc2be14539ade912e4fd163db92e37945e1af1c2257a5323208dee67fd4476d9ed227c81ba188202ee027a33a52f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 Off the R301 Plot 94, Red Bishop Street, Kleineberg 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.511994063843 19.162225015583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang