Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fyndraai

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fyndraai is naby die Everton-waterval in KwaZulu-Natal en naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en besigheidsgeriewe geleë.

Die Fyndraai-eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 gemeenskaplike area en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee kinders onder die ouderdom van 12 kan ook op die slaapbank in die gemeenskaplike area slaap. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n slim-TV in die sitarea in. Daar is ook 'n stoep, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Fyndraai Bachelor is 'n knus enkelwoonstel op die eerste verdieping en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die woonstel het 'n dubbelbed, slim-TV en stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fyndraai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fyndraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acutts-rylaan 17, Everton, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ed4276c9a3bcdce588c3ab54b2fc08b9c85c0bfd25de8360147fd193b8ab18b1234deaa42e14de856a6c6d26365552166e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R522 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 17 Acutts drive Everton 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769810146585 30.805584880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem