G11 The Signature
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
G11 The Signature is 'n moderne selfsorgwoonstel, ideaal geleë langs die lewendige Fan Walk in De Waterkant, Kaapstad. Die woonstel bied stylvolle en gemaklike akkommodasie, net minute van die V&A Waterfront en die stad se top restaurante, kafees en galerye. Hierdie sentrale ligging maak dit 'n gerieflike basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 sitplekke. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste in. Lugversorging, gratis WiFi en 'n omsetter is beskikbaar.
Veilige parkering word in die kelder voorsien. Die gebou het 'n 24-uur-sekuriteitstoonbank, en weeksdae-skoonmaakdiens is ingesluit vir ekstra gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink G11 The Signature het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang