Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabrielshoek Country Escape

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Tariewe word bereken per persoon, per nag en daarom sal daar slegs beddegoed voorsien word vir die aantal gaste wat bespreek. Indien 2 enkelkamers vereis word, lig ons in tydens bespreking. Hierdie tarief-sisteem word gebruik om die kothuis meer bekostigbaar te maak vir 2 tot 4 gaste, in plaas daarvan om die volle eenheid-tarrief per nag te betaal.

'n Maksimum van 4 honde per bespreking word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Daar is egter 'n addisionele koste van R50 wat per hond verhef word, indien dit goedgekeur word, en moet in kontant by aankoms betaal word.

Gaste moet op 'n provinsiale grondpad ry om by die plaas uit te kom, die pad is nie in 'n goeie toestand nie en benodig tans ‘n 4x4-voertuig. Daar is ‘n alternatiewe roete wat die rit met 30 min sal verleng vanaf Dullstroom. Die roete vereis 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte en 'n 4x4 word tydens die reënseisoen aanbeveel.

Visstokke kan gehuur word. Gaste kry 2 sakke hout per nag vir die kaggel met aankoms. Nog hout is beskikbaar teen ekstra kostes.

Let asb. op: Die naaste winkels, restaurante en ander geriewe is in Lydenburg en Dullstroom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1udjH2xxBe8F8xeXejqfcSxvmvegDEibuqs7F4hkEj7gaxCjAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Gabrielshoek Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.187563384674 30.257867606854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem