+49

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Dalien A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker maar warm. Dit was baie warm, 'n fan werk nie vir die somer nie. Aircon? Motbolle reuk is onaanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heylie
Gaggle Inn
Goeie dag mevrou. Baie dankie vir mevrou se terugvoering. Ons het wel luxury eenhede wat die gerief van aircons het. Neem ook kennis dat ons 'n nutsman 24 uur beskikbaar het op ons terrein en sou met liefde die fan kom regstel het. Vra om verskoning vir die motbolle se reuk; dit is in plek gestel om ons lieflike vlieënde vriende uit ons chalets uit te hou. Hoop om mevrou in die toekoms weer te kan akkommodeer. Gaggle groete Gaggle Inn bestuur

Carol C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A peaceful, well-kept gem. A convenient stopover with a clean, well-appointed cottage offering basic cooking facilities. The grounds are well kept, the pool is sparkling. The bed was very comfortable. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heylie
Gaggle Inn
Good day, Mam. Thank you very much for your review. We at Gaggle Inn strive to accommodate our guests to the best of our ability. We are glad you enjoyed your stay and we can't wait to accommodate you in the future again. Gaggle greetings Gaggle Inn management

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies, veilig. Lekker oornag stop, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selomo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing. My stay was very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad. Uitstekende waarde vir geld. Maak elke keer van Gaggle Inn gebruik as ons reis op die N1. Goed toegeruste strooidak chalets met baie oop ruimte tussen die chalets. Heerlike rustige landelike omgewing, net 3 km vanaf die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal Gaggle Inn beslis aanbeveel, ook 'n baie mooi trou venue. Baie mooi, rustige plek om te oornag. Chalets netjies en skoon met alle benodighede. Voel soos plaasatmosfeer met die hane wat vroeg soggens kraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oorslaap. Baie rustig. Pragtig en weelderig gemeubileerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda K
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon, rustig, gerieflik, waarde vir geld. Ons eenheid was baie skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Ons het met 2 (klein) honde gereis, Gaggle Inn het ons honde ook akkommodeer teen 'n klein ekstra tarief. Oulike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.621476283533 27.285577642956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang