Gaia River Cabin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gashere gereël word. Gaste is verantwoordelik om agter hul troeteldiere op te ruim en te verseker dat enige gemors dadelik verwyder word.

Neem asseblief kennis dat die eiendom nie omhein is nie. Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per nag, per troeteldier. Enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word, sal van die gas gehef word.

Gaste moet ook bewus wees dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is. Alhoewel dit geskik is vir alle voertuie, word versigtigheid aangeraai, en gaste word versoek om stadig en bedagsaam te ry.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 Farm 266, Buffeljags, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8652a7fe78be3c514dc14cfb07f2d446135ee7585eebe9bdb0236eb9f02032daeb8e9ed644ebd13b09a08facce423679d2fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) Portion 20 Farm 266 Buffeljags 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.105202533859 20.515296303715
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang