LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Tergniet

Galjoen Uitsig   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gideon J
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlike tydjie van wegbreek. Die eenheid is baie gerieflik ingerig vir selfsorg, met 'n mooi see uitsig. Die ligging is ideaal vir 'n rustige, stil verblyf, en tog maklik om vinnig toegang tot roetes te verkry. Die gasvryheid van die eienaars en persoonlike aandag het mens laat tuis en op jou gemak voel. Ons verblyf van 9 nagte was besonders aangenaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Liewe Gideon, dit was baie spesiaal om jou as ons gaste te hê. So dankbaar dat jy die wegbreek by ons so baie geniet het, baie verblydend! Hoop om jou gou weer te sien! Groete Christie & Marlene

Adrie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlike, gerieflike en bekostigbare verblyf. ‘n Lieflike eenheid. Daar het niks kortgekom nie. Marlene het ons hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Ons beveel hulle aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Hello Adrie, baie dankie vir jou lieflike aanbeveling. Ons is bly dat julle dit so baie geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!

Petrus F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Stil, pragtige wegbreek plekkie. Baie netjies en ligging is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Hello Petrus, baie bly julle het die rustigheid geniet! Groete Marlene

Sarie A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Skoon netjies. Heerlik gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Great one night stay! Very comfortable accommodation, hosts were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Good day Belinda, it was lovely to accommodate you. Glad you enjoyed your stay! Regards Marlene

Walter K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustigheid wat jy selde ervaar. Baie rustig, heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Goeie more, Walter! Baie dankie! Voorwaar 'n unieke eienskap van ons omgewing. Bly julle kon dit geniet! Groete, Marlene

Hermanus P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Absoluut fantasties! Ons het heerlik gebly. Die plekkie was skoon, baie gemaklik en goed toegerus. Die gasvrou was baie vriendelik en professioneel. Ek sal die plekkie beslis 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Beste Hermanus, was heerlik om julle te ontmoet en as ons gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien vir 'n langer tydjie! Groete Marlene

Lourens N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Would definitely recommend. Exactly what we needed. Very beautiful view. You can hear the waves while you sleep. Clean and neat. Friendly host. Safe and quiet beach nearby. Had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Hello, Lourens. So glad you enjoyed the lovely sound of the ocean which creates such a tranquil environment. Thank you for choosing Galjoen Uitsig after travelling so far to enjoy. Do visit soon again!

Andries D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely accommodation and very friendly hosts. Very friendly hosts and thank you for your spacious, clean and comfortable accommodation. It is very close to the N2 and has a lovely ocean view. Thank you also for the milk, rusks and coffee and the fact that the place and environment were immaculately clean. We had a pleasant stay and it would even be ideal for longer stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Hello Andries, I am thrilled to hear that you enjoyed your stay with us so much. It is important that guests feel at home and have a relaxing time, for a short- or even longer period. Welcome back! Regards, Marlene

Esme C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Perfek, skoon en besonders smaakvol gemeubileer. Gerieflike, skoon verblyf met pragtige uitsig oor die see. Daar was in al ons benodighede voorsien met 'n baie aangename gasheer. Die eenheid is voortreflik, prakties en gerieflik. Baie dankie. Ons sal beslis weer gebruik maak van jul gasvryheid en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Liewe Esme, vreeslik dankie vir jou dierbare beskrywing. Dit is so verblydend om te weet my gaste geniet hulle verblyf. Sien uit om julle gou weer te ontvang! Groete Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARLENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R840
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R840
per nag, vir 4 mense
Bespreek

11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaaf49c65d483adbfd423c05afd3a6f3a439a3896cc4ae05de2e847a9af12283bf75b3d91d8473dc904879470857e9ecc0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 11 Galjoen Street Tergniet 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064446324293 22.197285104299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang