Gallo Manor Executive Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canterbury-singel 23, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gallo Manor Executive Bed & Breakfast is 'n luukse en eksklusiewe B&B in Sandton en dit bied die ideale verblyf aan oordeelkundige sakereisigers of reisigers. Die lodge is in netjiese tuine met 'n ryk voëllewe geleë en dit bied 'n rustige atmosfeer waar gaste behoorlik kan ontspan. Die lodge is trots op sy uitstekende diens en top-gasvryheidstandaarde.
Die smaakvol versierde gastehuis het Persiese matte en kuns van gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars. Gerieflike verblyf word in 8 en suite-gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n kroegie, TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, lugversorging, 'n gasvryheidskinkbord, slippers, kamerjasse, badkamergeriewe en 'n kluis.
Die gastehuis het ook 'n swembad, braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe, 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook skemerkelkies en pannekoek geniet terwyl hulle die pragtige sonsondergang aanskou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Canterbury-singel 23, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canterbury-singel 23, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng